
"Geloof groei deur ontmoeting en gesprek"
3 Augustus Diensrade: Sorg en Uitreik
4 Augustus Diensrade: Geloofsvorming en Erediens
6 Augustus Diensraad Administrasie
Hier fokus ons doelgerig op die verskillende bedieninge in die gemeente. Ons evalueer, droom,beplan en implementeer.

18 Augustus Kerkaardsvergadering 18:00
Fokus op Diensraad Geloofsvorming
Volg ons op Sosiale Media