NG Monumentpark

Image

Nuwe Lidmaat Registrasie Form

Ons ontmoet graag ons nuwe lidmate na afloop van die erediens en ons nuwe intrekker kuier een keer per kwartaal is ‘n hoogtepunt. Dis die geleentheid waar ons meer inligting verskaf rakende ons bedieninge, ons projekte en dit help ook om maklike inskakeling te verseker.

Volg ons op Sosiale Media