
Die doopgeleentheid word geskeduleer nadat die doopaansoek ontvang is. Voltooi asb die vorm sodat die kantoor die nodige reélings kan tref. Doopgesprekke vind voor die doop plaas dus moet versoeke minstens 2 maande voor die beoogde datum deurgegee word.
NG Gemeente Monumentpark
Doopaansoekvorm
1. Dopeling
2. Doopouer
Om die doopseëlrekord te finaliseer, benodig ons albei ouers se besonderhede.
3. Tweede Ouer
Volg ons op Sosiale Media