NG Monumentpark

Image

Debietorder Opdrag Vorm

Lidmate se bydraes maak die bediening in Monumentpark moontlik en ons maak staat daarop. Saam maak ons ‘n verkil op die verskillende bedingingsvlakke van ons gemeente. Dit is ‘n voorreg om die gemeente se bydraes aan te wend op manier goedgekeur deur die kerkraad. NG Monumentpark rapporteer met trots aan die gemeente hoe hulle bydraes aangewend word.

Hieronder is ‘n opsomming van hoe ons gemeente bydraes aanwend. Neem kennis dat jy ook deurentyd bydraes tot spesifieke projek kan maak. Sien meer daaroor op ons tuisblad kliek HIER

R

Volg ons op Sosiale Media