Project Description

Wanneer dinge in jou lewe net te veel word, een ding na die ander.

“It never rains but it pours”, moet jy vanoggend kom saam luister hoe Josef dit hanteer.

Skriflesing: Genesis 39:1-4

Druk hier vir die volledige erediens