Project Description

Na aanlyn-kerk die dinge geword het, maak ons weer ons deure oop vir fisiese byeenkomste. Ons is nog nie in die nuwe normaal nie, maar hierdie in nog ‘n tree na daai onbekende wêreld. Ons was intussen aanlyn saam, maar nou moet ons in hierdie tussen-in fase nuut vir mekaar vra: hoe is ons saam kerk? En wat beteken saam?