Project Description

In hierdie redelik bekende verhaal nooi Jesus die kinders na hom. Daar is egter baie meer dinamika in hierdie verhaal sodra mens die samelewing se konteks in ag neem.

Skriflesing: Markus 10:13-31

Druk hier vir die volledige snitlys