Project Description

Ons lees hierdie Sondag Matteus 15 vers 21 tot 28. ‘n Vreemde verhaal van ‘n vrou wat voor Jesus kom huil en dan met honde wat krummels eet, vergelyk word. Wat gaan hier aan en hoe het dit iets te make met my en jou wanneer ons op desperate plekke in die lewe kom?