Project Description

Ons lewe met al sy kompleksiteit lê oop voor ons. Alles wat met ons gebeur is nie in ons hande nie, maar hoe ons daarop reageer is wel.

Matteus 12: 22-37 bied vir ons hierdie vraag. Waaraan gaan ons energie spandeer en na watter stemme gaan ons luister?