Project Description

Elia was ontnugter. hy het gehelp bou aan die volk, net om na die uithoeke gestuur te word. Die Here werk steeds deur hom en kondig ‘n droogte aan. Op die berg Karmel, kom sy en die volk se geloof se geloof dan op die toets.

Skriflesing: 1 Konings 18: 15-21

Vir die volledige snitlys van die erediens, druk hier