Project Description

Ons is in Suid-Afrika in die 4de week van inperking en ons het ‘n week gelede Paasnaweek gevier. Hierdie is werklik ‘n ongekende en vreemde tyd. ‘n Tyd waar ons waarskynlik met meer vrae as antwoorde sit. Ná Paanaweek het Jesus se dissipels ‘n soortgelyke belewenis gehad. Kom luister saam oor hoe hulle dit hanteer het.

Skriflesing: Johannes 20