Ds. Wynand van Niekerk
Ds. Wynand van NiekerkLeraar
Wynand is verantwoordelik vir gesinsbediening (Vastrap), gemeenskapsprojekte, prediking en pastoraat.

079 695 3508
wynand@ngkmp.co.za

Ds. Lizl-Louise Schoeman
Ds. Lizl-Louise SchoemanLeraar
Lizl-Louise is verantwoordelik vir leierskap, seniorbediening (Voetspore), prediking en pastoraat.

083 283 8440
lizl-louise@ngkmp.co.za

Nelmarie Cruywagen
Nelmarie CruywagenGemeente bestuurder
Nelmarie neem leiding van die skakeling tussen diensrade asook die algemene operasionele bestuur.

082 940 4377
nelmarie@ngkmp.co.za

Erika Barnard
Erika BarnardGemeentejaar student
Behalwe vir haar rol in die breër gemeente bediening, neem Erika leiding by die jeugbediening en lofsang in die aand.

erika@ngkmp.co.za

Marietjie Hattingh
Marietjie HattinghAdminbeampte
Marietjie is in beheer van alle administratiewe sake en navrae.

marietjie@ngkmp.co.za

Richard Prinsloo
Richard PrinslooOrrelis
Richard is verantwoordelik vir die aanbidding en lofprysing tydens die oggenddiens, sangdienste en die koor.

richard@ngkmp.co.za

Rudie Thirion
Rudie ThirionTerreinbestuurder
Rudie is verantwoordelik vir die versorging van die lokale, terrein en funksies soos begrafnisse.

rudie@ngkmp.co.za

David Matshiga
David MatshigaTuinier
David hou die terrein en tuine netjies en bestuur die MonCare winkel.
Rabecca Maselela
Rabecca MaselelaTuisteskepper
Rabecca versorg die verskillende ruimtes met haar gasvryheid en bestuur die MonCare winkel.
Besoek ons