Gebed

Here,
U is ‘n Lewensgids en Trooster.
U is met al my paaie goed bekend.
Dankie dat U saam met my stap
en vir my voete gee vir die pad. Amen

Volledige Bybelstudie