Kom asb!
Ons begin vir die volgende 3 Sondae met eredienste om die geloofsvorming aan die gang te kry. Daar is twee dienste per Sondag: 8:30 en 10:00. Ons volg die nodige inperking maatreëls. Na afloop van 21 Februarie sal ons die fisiese byeenkomste uitbrei. Daar sal steeds digitale eredienste beskikbaar wees.
Dienste:
7 Feb: Gesinne met Gr 4-6’e
14 Feb: Gesinne met Gr 1-3’s
21 Feb: Gesinne met Gr 7-10’s
Bywoningsregister vir 7 Feb: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSdpybCuhCu59PC9mSxskbMyREfkvCW7kW2eyZMU7CyC49cx_A/viewform?usp=sf_link
Indien jy jou kind vir die geloofsvorming wil inskryf: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScsRa05doCbpYYC_82uMIRGvHHn1MCUmjPbtG96GPQqow7Jmg/viewform?usp=sf_link
Die verbintenisgroep (Belydenisklas) begin 14 Februarie om 17:00 by die kerk
Vir enige navrae, kontak ons:
Kerkkantoor: 012 460 5109
Wynand: 079 695 3508