Op 5 Desember 2020 hou ons gemeente ‘n heerlike kersmark. Daar gaan verskeie stalletjies met heerlike kos en ander produkte wees. Sien dit as ‘n goeie kans om Kersfees inkopies te doen en lekker saam met vriende en familie te smul!

Wil jy dalk ‘n stalletjie hê?

Een van twee maniere

1.Bespreek ‘n stalletjie vir jou eie produkte @ R750

2.Bespreek ‘n stalletjie namens die gemeente @ geen koste

Kontak die Kerkkantoor vir albei opsies of stuur ‘n epos na admin@ngkmp.co.za