God werk te midde van al die uitdagings en probleme wat hierdie pandemie bring.

“God het vir my ‘n home gegee vir die laaste month.  Die PEN shelter het my gehelp om vir ‘n maand niks drugs te gebruik nie.  God het my prayers gehoor!” – Nathan Staggie.

Lees stories van hoop uit ons sinodale familie